Blog since 2 June 2010. We encourage our followers to comment on our postings via email to this address: johanbarks@yahoo.com This will keep our blog alive.
Thursday, April 23, 2015
GESELLIGE Brrrrrr. brrrrrr. Landskaphernuwing op sy beste
Soms, onverwags, gebeur dinge wat mens met baie dankbaarheid vul. Die afgelope drie dae al is daar 'n gebrom om en naby ons skool. Die pragtige bome voor ons skool word gesnoei en laat die gebou toe om die son in te lok voor "Winter" met sy grys jas alles verander. Dan staan mens met jou kamera en deel dit met almal. Dankie aan Stad Kaapstad en sy span wat die werk met soveel energie en deeglikheid gedoen het.
KYK LINKS BO HOE LEKKER LOER ONS WEER NA TAFELBERG DEUR DIE BOOMPLAFON.