Blog since 2 June 2010. We encourage our followers to comment on our postings via email to this address: johanbarks@yahoo.com This will keep our blog alive.
Wednesday, January 15, 2014
2014 - FIRST ASSEMBLY
Die Eerste Dag vir die Graad 8's
Ons is so trots op hierdie leerders wat vanoggend soos blinknuwe munte staan en skitter het in die voorpaadjie van die skool. Ons voorsien groot dinge van hierdie groep leerders onder leiding van Mev Coetzee en haar toegewyde span registerpersoneel.