The plans that I made when horizontal are working out now that I'm vertical. ~Betsy Cañas Garmon
Ek moes dié oggend stop en hierdie foto neem. Ek dink dit is die rede hoekom ek soms snags wakker lê en toelaat dat die dankbaarheid oor my spoel, want hierdie tyd van die oggend het niks nog 'n verlede tyd nie, dit gebeur voor jou oë. Dankie vir soveel vrede.
Goodwood College, Ruyterwacht. (2012) |